Biggy Loskind Скачать

Biggy Loskind

Biggy

Loskind

7 прослушиваний
03:49
Все треки Biggy Текст песни
Слушать
Скачать песню

Текст песни «Loskind»

Biggy

(Hey) Sy soek maar net ‘n stukkie sy lê net vir ‘n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie by elke Koos en Frikkie, hey sy is ‘n loskind
Sy is ‘n loskind, hey sy is ‘n loskind
Daai kind is los
Kom ek skryf net gou 'n liedjie oor so ander siessie
Wat net weet 'n bietjie teveel hou van die pie-pie
Sy jaag net vir die ouens wat lekker gebou is
Sê dat sy vir jou is maar kyk weer is dit over
Sy soek maar net ‘n vry-ding, met ‘n lekker ry-ding
Vra jou is jou pay in want anderste is sy min
Sy soek maar net daai stoop wat reg is vir haar brood
Daai bene gaan net oop as sy weet die geld is groot
So famous waar sy gaan want sy laat die bekke hang
Want elke vrou se man sy doen dit net for fun sy los jou jealous hey sy is ‘n menace hey
Sy wil gekennis tot sy by verbemp is (Hey)
(Hey) Sy soek maar net ‘n stukkie sy lê net vir ‘n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie by elke Koos en Frikkie, hey sy is ‘n loskind
Sy is ‘n loskind, hey sy is ‘n loskind
Daai kind is los
Sy’s elke naweek in die club met haar klere in haar sak
Duk op soek na 'n brah wat haar huis toe sal vat
Sy soek 'n lover hou dit undercover
Want hy moet haar mos mooi maak vir al die ander brazze
Sy wil mos lewe vir die naweek die oë moet mos op haar wees
As dit kom by op die paal wees gaan sy wonder wie kan pa wees
Want almal kry 'n beurt al die ouens het haar beet
Dink dat jy skud nog so lekker, dan het sy al kla vergeet
Wat jou naam is min oor wie sy saam is
Want al wat tel is wat jy ry en hoeveel op jou kaart is, hey
Jy moenie val nie, hey ek sê jou buddie want as jy weer kyk het jy siektes en malie hey
Sy soek maar net ‘n stukkie sy lê net vir ‘n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie by elke Koos en Frikkie, hey sy is ‘n loskind
Sy is ‘n loskind, hey sy is ‘n loskind
Daai kind is los
Daai kind is los
Sy is ‘n loskind sy is ‘n loskind hey sy is ‘n loskind
Daai kind is los

На странице доступен трек Loskind от Biggy (03:49). Слушайте онлайн или загрузите в mp3 в один клик бесплатно на свое устройство — выше есть текст песни.

Другие песни Biggy

Все 12 треков

Свежее на Muzfrog

Все новинки →