Riaan Benadé Nallies Скачать

Riaan Benadé Nallies

Riaan Benadé

Nallies

21 прослушивание
02:47
Все треки Riaan Benadé Текст песни
Слушать
Скачать песню

Текст песни «Nallies»

Riaan Benadé

Nallies oor die oseaan
het ek belowe om te bly
Nallies in jou tweeslaapkamer
hou jy hoop om te hoor van my
Sagte reën herinner
jou van waar jy my kon kry
Nallies oor die oseaan
het ek belowe om te bly

Al die eindloos aande saam
met jou bly spook by my
Donkerlig en kerse op 'n
vloer want eskom is lui
Staar oor die see want ek
onthou nog waar jy bly
Nallies oor die oseaan
het ek vergeet om jou te kry

En ek drink nog my koffie
Soos wat jy van dit hou
En ek maak nog my bed op
Met daai onnodige vou
En ek lees elke boodskap
Terwyl die donker my vashou
Nallies oor die oseaan bly
elke deel van my by jou

Nallies oor die oseaan
is ek oppad om pad te gee
Hierdie hospitaal is bleek
en die reuk gaan vir altyd my beklee
Sagte reën herinner my
van waar ek jou kon kry
Nallies oor die oseaan
strooi al die as van jou en my

Nallies oor die oseaan
strooi al die as van jou en my

На странице доступен трек Nallies от Riaan Benadé (02:47). Слушайте онлайн или загрузите в mp3 в один клик бесплатно на свое устройство — выше есть текст песни.

Другие песни Riaan Benadé

Все 15 треков

Свежее на Muzfrog

Все новинки →