Sewe dae en sewe nagte in my gedagtes
Also my, herinner my aan jou
In my karetas vol liefde 'n sak vol drome
Jy dat met jou drukies toe gebou
Ooral waar ek gaan sal ek jou kry
Alles in my hart kry ek by jou
Ek versamel elke deel van jou
Oor alwaar ek gaan stuur jy my, soveel meer goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snare
Met elke liwe stram op my keytar
Want jy sal my nooit wegstuur sonder tasse
Vol liefde en sake vol drome van jou
Sewehonderd kilometer tot ek by jou is
Ek het nog 'n foto as ek jou mis
Ringtones van jou stem gemaak, sodat ek jou hoor
Maak nie sak nie, my vandag gaan bel nie
Oor alwaar ek gaan sal ek jou hoor
Alles in my hart kry ek by jou
Ek versamel elke deel van jou
Oor alwaar ek gaan stuur jy my, soveel meer goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snare
Met elke liwe stram op my keytar, want jy sal my nooit wegstuur
Sonder 'n soen op my spieëltjie, ons gunstel 'n liedjie
Tasse vol liefde en sake vol drome van jou
Oor al op die radio, speel daardie favourite song van jou
Op my spiele soen geplaak, vat my terug na jou sou vaak
Alles in my hart kry ek by jou
Ek versamel elke deel van jou
Oor alwaar ek gaan stuur jy my, soveel meer goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snare
Met elke liwe stram op my keytar, want jy sal my nooit
Wegstuur sonder jou stem as my lighthonne, jou foto op my fon
'N Soen op my spieëltjie, ons gunstel 'n leiedjie
Tasse vol liefde en sake vol drome van jou
Sage vol drome van jou
Sage vol drome van jou