Romanz Sweef Soos 'N Arend Скачать

Romanz Sweef Soos 'N Arend

Romanz

Sweef Soos 'N Arend

17 прослушиваний
03:44
Все треки Romanz Текст песни
Слушать
Скачать песню

Текст песни «Sweef Soos 'N Arend»

Romanz

sag, sag blink jou oe, uit jou gesig, gloei liefdeslig
knus, knus in jou arms, heilig, veilig, warm
ek het jou nodig, hier by my heeldag
die wereld oorbodig, ons twee 'n taakmag
niks kan on keer, hy's in beheer
hy's ons weerman, stuurman, leidsman
sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou
so hoog, hoog bo die son
sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai
my lief, dis liefde se mag
sprei, sprei maar jou vlerke
daar's steeds 'n band, van hand na hand
maak, maak my jou toevlug, roep my, soek my, spoedig
saam is ons alles, leef ons uitbundig
dit wat bedoel is, gee ons die beste
niks kan on keer, hy's in beheer
hy's ons weerman, stuurman, leidsman
sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou
so hoog, hoog bo die son
sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai
my lief, dis liefde se mag
sweef soos 'n arend, want my liefde dra jou
so hoog, hoog bo die son
sweef soos 'n arend, so ver soos die wind waai
my lief, dis liefde se mag
my lief, dis liefde se mag

На странице доступен трек Sweef Soos 'N Arend от Romanz (03:44). Слушайте онлайн или загрузите в mp3 в один клик бесплатно на свое устройство — выше есть текст песни.

Другие песни Romanz

Все 12 треков

Свежее на Muzfrog

Все новинки →